Ons bied aan

In die sandsteenhuis
Drie kamers met en-suite badkamers. Ruim gemeenskaplike sit-/eetkamer met kaggel.
Ruim toegeruste kombuis met koolstoof
.

Tuin Kamers
Twee tuinkamers elk met eie badkamer.
Kombuise is toegerus met tweeplaatstofie, eetgerei en mikrogolf .


Algemeen
Televisie met sport - en fliek kanale.
Kaggel.
Skoon linne, handdoeke en elektriese komberse.
Braaigeriewe en braai-apparaat.
Tuinstoele en piekniekkomberse.
Onderdak parkering.
Groot erf vir kinders om te speel.
Perseel is omhein.
Skoonmaakdiens is beskikbaar op aanvraag..

Tariewe

Vanaf 1 Oktober 2018:
Enkel R 400-00 per persoon
Dubbel R 300-00 per persoon
Spesiale tarief vir kinders

Gaffie se huis

Manon se kamer



Ruim stoepkamer met koningsgrootte dubblebed. Badkamer met 'n dubbelstort.

Alet se kamer



'n Ouwêreldse kamer met 'n doubelbed. Badkamer met 'n bad.

Lilli se kamer



Ruim kamer met drie enkelbeddens. Badkamer met 'n stort en 'n bad.

Tuin kamers
Stephan se kamer
Jean-Luc se kamer

Gerieflike tuinkamer met 'n dubbelbed. Badkamer wat toegerus is met 'n stort.

Sonnige tuinkamer met twee enkelbeddens. Badkamer wat toegerus is met 'n bad.

Kopiereg 2012 Web Ontwerp IRMA MALAN 083 631 9532