TUISBLAD | AKKOMMODASIE | BESPREKINGS | KONTAKTE & KAART | FOTO GALERY
Welkom

by Gaffie's in Rosendal. Dié selfsorg gastehuis is in van der Merwestraat geleë,
die enigste teerstraat in Rosendal.

Die sandsteenhuis bestaan uit drie slaapkamers met en-suite badkamers,
asook 'n ruim gemeenskaplike sit-/eetkamer met kaggel en
ten volle toegeruste kombuis.

Twee tuinkamers is ook beskikbaar, elk met eie badkamer en kombuis.

Kom rus heerlik uit en geniet die vars lug van die platteland.


Copyright 2012 Web Design IRMA MALAN 083 631 9532