Vind ons hier

Vanaf Gauteng

N1 Suid > Ventersburg > Links op R70 > Senekal
> draai links op N5 deur Senekal > ry 5 km
> draai regs op R70 > 26 km na Rosendal
> draai links na dorp > draai links in
van der Merwe straat & ry af tot by Gaffie's links van straat.

Vanaf Noordwes Provinsie

Reis na Kroonstad > vanaf Kroonstad N1 Suid
> Ventersburg draai links op R70 > Senekal
> links op N5 deur Senekal
> ry 5 km > draai regs op R70
> 26 km na Rosendal > draai links & ry ongeveer 800 meter > links in van der Merwe straat & ry af tot by Gaffie's links van straat.

Vanaf Durban

N3 > Harrismith (N5) > Kestell (bly op N5) vir
ongeveer 40 km > Bethlehem & draai links in
Kerk Str (een rigting straat na N5 (Bloemfontein))
> N5 na Paul Roux (35 km)
> N5 na Senekal vir 21 km
> 5 km voordat u Senekal bereik draai links op R70 > ry 26 km na Rosendal > draai links & ry ongeveer 800 meter > links in van der Merwe straat & ry af tot by Gaffie's links van straat.

From Bloemfontein

N1 > Winburg draai af op N5
> Senekal > ry deur Senekal > 5 km na Senekal draai regs op R70 na Rosendal > ry 26 km > links na Rosendal > ry ongeveer 800 meter > links in van der Merwe straat & ry af tot by Gaffie's links van straat..





 


Kliek om te vergroot




Ko-ordinate
S 28 30 11.6
O 27 55 54.8



Kontak persoon Alet

Kontak nommer: 083 631 5358
Faks 058 303 9572

Posbus 1855
BETHLEHEM
9700

Epos: rosendal@gaffie.co.za









Kopiereg 2012 Web Ontwerp IRMA MALAN 083 631 9532